Modulekode | GGY 252 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Fisiese prosesse wat die aardoppervlak en die bestuur daarvan beïnvloed. Spesifieke prosesse en hul interaksie in temas soos verwering, gronderosie, massabewegingsprosesse en fluviale prosesse. Praktiese laboratorium oefeninge sal gebaseer word op die temas wat tydens die teorie komponent behandel sal word |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Sport- en Vryetydstudies Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Tale BPolSci Internasionale Studies BSocSci Erfenis- en Kultuurtoerisme BSc Fisika BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Geologie BSc Ingenieurs- en Omgewingsgeologie BSc Meteorologie BSc Omgewingswetenskappe BEd Intermediêrefase-onderwys BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe |
Voorvereistes | GGY 166 of GLY 155 |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App